Friday, July 31, 2009

Henriette' s thought



onthou 'n vrou het jrag wat mans versorm, Sy kan probleme hanteer, swaar laste dra. Sy is die draer van geluk, liefde en opinies, sy glimlag as sy eintlik wil skree, sing as sy eil huil, huli as sy gelukkig is en lag as sy bang is. sy veg vir dirt waaring sy glo, neem standpunt in teen onreg. soms gee sy haar alles vir almal, en doen haarself te kort. Daar is net een ding veekeerd met haar - st vergeet wat sy erd is!